netwerk24.com
@netwerk24 Thu, 20 Jun 2024 13:46:06
Netwerk24 | PAS BEKEND I Ouers skuldig aan moord op Chane Bezuidenhout (2)
Belinda (30) en Stefan Bezuidenhout (41) het hul dogtertjie Chane (2) vermoor, het regter Mokate Noko Donderdag in die rondgaande hooggeregshof in Palm Ridge, Alberton, bevind.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -312 minutes ago
Netwerk24 | SA20: Delano (5/10) knak kampioen
MI Cape Town het Donderdagaand sy eerste SA20-sege in vyf probeerslae oor die Sunrisers Eastern Cape in Gqeberha behaal.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -305 minutes ago
Netwerk24 | FOTO’S | Brand woed tussen Bredasdorp, Elim en Struisbaai
’n Brand tussen Bredasdorp, Elim en Struisbaai wat Donderdag omstreeks 10:00 begin het, was teen die aand grootliks steeds buite beheer.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -291 minutes ago
Netwerk24 | Los Angeles-brande steeds buite beheer, 130 000 moes gebied ontruim
Twee enorme veldbrande wat Los Angeles vanuit die ooste en die weste bedreig, het Donderdag vroeg (Kaliforniese tyd) steeds buite beheer gebrand, twee dae nadat dit ontstaan het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -269 minutes ago
Netwerk24 | JImmy Carter, laaste van die Grootste Generasie, onthou as man van karakter
Donderdag was daar vir ’n wyle nasionale eenheid in ’n verdeelde Amerika terwyl vyf voormalige presidente die plegtige diens vir die 39ste president in die Nasionale Katedraal in Washington bygewoon het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -228 minutes ago
Netwerk24 | Egpaar ernstig beseer in plaasaanval buite Stellenbosch
’n Egpaar van in hul 60’s is Donderdagoggend ernstig beseer toe hulle in hul bed op ’n plaas in Raithby tussen Stellenbosch en Somerset-Wes aangeval is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -206 minutes ago
Netwerk24 | William wens ‘ongelooflike’ Kate gelukkige verjaardag toe
Prins William bars van trots oor Catherine, prinses van Wallis, wat Donderdag 43 jaar geword het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -205 minutes ago
Netwerk24 | Boer van Musina steeds in hospitaal ná plaasaanval
Nadat ’n boer van Musina in Limpopo Woensdagoggend vroeg op sy plaas gemartel en met onder meer ’n hamer en gholfstokke geslaan is, het die aanvallers kos uit die vrieskas gesteel voordat hulle gevlug het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -175 minutes ago
Netwerk24 | Gr. 11-meisie doodgeskiet op straat
Bronwin van Willing (18) se sitplek by die Delft High School op die Kaapse Vlakte gaan leeg wees wanneer die skooljaar volgende week begin.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -165 minutes ago
Netwerk24 | Vrae oor Ndlozi se toekoms ná hy ‘vrywillig’ as EFF-LP bedank
Ná vele gissings oor sy politieke toekoms in die EFF het dr. Mbuyiseni Ndlozi as LP van dié party bedank.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -152 minutes ago
Netwerk24 | Botterill kom tot moedelose spanmaat De Villiers se redding
Die Dakar-veldtydren gaan nie net oor mededinging en om te wen nie, maar ook ’n soort kameraderie wat ’n mens gereeld in ander sportsoorte – soos veral die laaste paar meter voor die Comrades-wenstreep – sien.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -137 minutes ago
Netwerk24 | Vragmotor wat voor verkeer ingly ‘soos Mad Max-fliek’
Dis soos ’n toneel in ’n Mad Max-fliek met ’n vragmotor wat in stadige aksie dwars oor die snelweg voor die aankomende verkeer ingly.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -120 minutes ago
Netwerk24 | Grondstorting by Carletonville-myn eis 1: ‘Jy voel die aarde vibreer’
Die grondstorting by die Blyvoor-goudmyn in Carletonville, Gauteng, wat Donderdagoggend deur twee aardskuddings veroorsaak is, het 20 mynwerkers beseer gelaat en een lewe geëis.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -89 minutes ago
Netwerk24 | Rod Stewart rock nog voort op 80
Die rockster Rod Stewart vier Vrydag sy 80ste verjaardag.
read moreRight Column Content